Federale Lugvaartadministrasie

Federale Lugvaartadministrasie
Wilbur Wrightgebou, hoofkwartier van die FAA
Agentskap oorsig
Stigting 23 Augustus 1958
Voorafgaande agentskap Civil Aeronautics Administration
Jurisdiksie Verenigde State van Amerika
Hoofkantoor Wilbur Wright-gebou
Independencelaan 800
Washington, D.C.

38°53′14.31″N 77°1′19.98″W / 38.8873083°N 77.0222167°W / 38.8873083; -77.0222167
Jaarlikse Begroting VS$ 15,96 miljard (2010)
Agentskap bestuurder Billy Nolen, Administrateur (wnd.)
Toesighoudende departement United States Department of Transportation
Amptelike Webtuiste
http://www.faa.gov/ faa.gov

Die Federale Lugvaartadministrasie (kortweg FAA) van die Verenigde State van Amerika is 'n nasionale gesagsliggaam by magte om alle aspekte van burgerlike lugvaart te reguleer. Dit sluit in die konstruksie en werking van lughawens, lugverkeerbestuur, die sertifisering van personeel en vliegtuie, en die beskerming van Amerikaanse bates tydens die lansering en terugkeer van kommersiële ruimtevaartuie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search